Customer Comments

Some comments we have received so far....

Ons is veilig terug na lekker kuier in die wildtuin.  Weereens baie dankie vir jou uitsonderlike diens en bereidwilligheid om die oortreksels op 'n Sondag in Middelburg te kom aansit.  Dit word waardeer.
GFS NORTIER
082 7713997

 Graag wil ek vir julle dankie sê vir prys en diens uit ‘n ander wêreld!

 

 

Ek het vir die laaste paar dae al probeer om ‘n stel Escape Gear Seat covers spoedig in die hande te kry vir my man as ‘n verjaarsdag geskenk. Aangesien dit ‘n ouer model voertuig is het dit vir my begin lyk of die verjaarsdag geskenk dalk ‘n kers geskenk sou raak want orals was ek vertel dit gaan ‘n paar weke sal neem.

 

Vanoggend maak ek ‘n webblad oop www.4x4seatcovers.co.za en net voor ek die betaling doen dink ek laat ek maar gou bel en hoor hoe lank dit sou vat om die goed in die hande te kry.  Voor 8:00 in die oggend was dit vir my eerstens verbasend om ‘n antwoord te kry (besighede in die verte van die land begin mos eers na 9:00). Die man aan die ander kant van die foon Willem het my in sekondes gehelp deur die extra myl te loop om ‘n oproep of twee te maak sodat ek spoedig die goed in die hande kon kry. 5 Minute later kry ek ‘n oproep, en die goeie nuus dat die seatcovers binne ‘n dag of twee gratis by my afgelewer sal word. Ek is in Darling (weskus) Willem sit in Witbank en maak dat afstand net nog ‘n woord is.

 

Mense ek weet nie van julle nie maar dit klink nogsteeds vir my soos diens uit ‘n ander wêreld. Willem baie baie dankie vir jou ongelooflike diens.

Ek sal beslis weer met julle besigheid doen.

 

Groetnis

Irma Conchar

“Received the Kombi seat covers.
As always - EXCELLENT service, covers fit like a glove, VERY happy, and looking forward to doing beezneez with you guys again.
Baie DANKIE!!!!!!!!!!!” - Petri Oosthuizen

 

“thanks doc & Willem, got them, prompt service, snazzy M&M for the Disco ” - Sakush

 

“Willem/Doc
Thanks for the great and extremely efficient service! Got my covers ordered, paid and fitted all before lunch time! They look great! ” - Kaalvoet

 

“Morning docj,
One reads the posts and gets the impression (when one sees all the positive posts about your "so called incredible" service) that you have a lot of friends that really like you. I need to tell people just how under rated those replies are. YOUR SERVICE IS INCREDIBLE - from the return post to the numerous phone calls to the delivery of the exact product in less then a week! My dash cover is awesome and works like a charm. Thanks a million doc - you have a customer for life.” - Shippy

 

“So it happened again. I want to complain about the service I received from Docj and his team. False advertising!! Way faster than advertised!!
On Thursday evening I sent a PM to Doc and he responded immediately. I wanted a set of Melville and Moon covers. Friday morning Willem phoned me and hunted me down until he got me. Said the covers was in stock at factory and they have already ordered. Sent an invoice through for payment and promised it will be delivered on Tuesday(today) or tomorrow. The seatcovers arrived yesterday!! Damn I am not used to being placed under pressure for great service!!
So if you are looking for seat covers and youre not in a hurry, dont order from Docj and team. The seat covers will be delivered before you can change your mind!!
Once again awesome service! Thank you Docj and team. ” – Scalpel

 “Hallo
Wil net weereens baie dankie se vir jou flink diens en goeie reelings.
Die pakkie het presies op die dag arriveer soos jy gese het en betyds vir
die groot dag!
My man was baie verbaas!! En dit was vir my wonderlik om dit vir hom op sy
verjaardag te gee
 Nou moet ons nog net die moed bymekaar skraap om dit op te sit.....
Ons sal laat weet as ons vas haak” - Leandra